Volledige inligting Stuk rakend: Oefentye, Registrasie Prosedures, Fooie en Klub reels

VOORDELE & ONTWIKKELING van KINDERS deur AMATEUR STOEI by MENLOPARK: Amateurstoei is ‘n buitengewone Skoon kontaksport met onbuigsame reels, wat die veiligheid van die deelnemers verseker en enige vorm van vuilspel, brutaliteit of grepe wat beserings kan veroorsaak, verbied.