BELE IN JOU TOEKOMS

MENLOPARK

STOEI

Begin vandag Stoei

stoei by menlopark stoeiklub

Amateurstoei is ‘n buitengewone Skoon kontaksport met on buigsame reels, wat die veiligheid van die deelnemers verseker en enige vorm van vuilspel, brutaliteit of grepe wat beserings kan veroorsaak, verbied.

Menlopark Amateur Stoeiklub (Menlo Stoei) het oor meer as 50jr
‘n unieke KULTUUR gekweek.  Hier by Menlo Stoei probeer ons om
die hele gesin by ons Oefeninge, Aktiwiteite en Toernooie te betrek
om een groot familie kultuur te bou waarin ons almal deel het in die
gesonde Fisiese en Psigiese Ontwikkeling van ons kinders.  
Aan Alle Ouers & Stoeiers Welkom by die nuwe jaar se stoeiverrigtinge.
Ons wil veral die nuwe stoeiers en hul gesinne baie welkom heet.
By Menlopark probeer ons om die hele gesin by ons aktiwiteite te
betrek en hoop dat ons nuwe stoeiers gou sal inskakel.

Begin VANdag

Harde Werk.  Beste resultate

Kom vandag in kontak met ons

\

25 26th St, Menlo Park, Pretoria, 0081

\

menloparkstoeiklub@gmail.com

\

+72 82 440 4804

Nuusbrief